01 OOR ONS
Sedert 2006.
Agri Konstruksies (Edms) Bpk is sedert 2006 in die staal- en konstruksiebedryf. Die maatskappy is gevestig in Malmesbury en bedien die Swartland en die groter Wes-Kaap.
Ons bied 'n sleutelklaar-diens — vanaf ontwerp en vervaardiging tot oprigting en oorhandiging.
02 WAT ONS DOEN
Sleutelklaar staal.
Volledige diens onder een dak: staalstrukture, dakwerk en isolasie, betonvloere, mezzanines en wandelweë, elektries, en lugversorging.
Ons bedien plase, kelders, suiwelfasiliteite, pakhuise en industriële geboue.
03 KONTAK
Waar ons sit.
- Schoonspruit Road
Malmesbury, Western Cape
7300
[ Begin jou projek ]
Stuur jou planne.
Binne 'n week kry jy 'n raming.
Kies hoe jy gemaklikste praat — vorm, oproep, of WhatsApp. Ons span lees elke navraag self.
